Page 1 of 1

Die Standaard Roep Metode: Diagram

Posted: Thu Apr 08, 2021 10:10 am
by Jacques Kotze
More almal. Nadat ek al omtrent die hele Jaracal deur gegaan het vir tips en trieks en watter klank in watter maand ek moet speel kon ek agterkom dat daar hier en daar verwarring is oor die standaard roep metode vir ongediertes. Ek het dit op my skouers geneem om Heinrich se voorstelling van die metode in 'n diagram vas te vang. Ek hoop dat dit vir almal baie sal help. Dit help my ongelooflik om net so nou en dan weer daar te gaan loer en net terugkeer na die "basics" toe as ek so mismoedig word in veld. As julle iewers fout sien, laat weet my asseblief. Weereens net dankie vir Heinrich Funck vir hierdie ongelooflike basiese tegniek! All respekte
Standaard Roep Metode Diagram.docx

Re: Die Standaard Roep Metode: Diagram

Posted: Thu Apr 08, 2021 10:33 am
by Witpietskiet
Baie dankie Jacques

Re: Die Standaard Roep Metode: Diagram

Posted: Thu Apr 08, 2021 12:46 pm
by Killzone
Baie baie dankie!

Re: Die Standaard Roep Metode: Diagram

Posted: Thu Apr 08, 2021 4:48 pm
by naas222
Dis nou oulik.. dankie

Re: Die Standaard Roep Metode: Diagram

Posted: Thu Apr 08, 2021 5:59 pm
by wlm
Hele kursus in n blokkie.

Re: Die Standaard Roep Metode: Diagram

Posted: Thu Apr 22, 2021 7:44 pm
by Chevelle
Naand. Jammer vir die dom vraag, maar waarvoor is die getalle in die hakkies?

Re: Die Standaard Roep Metode: Diagram

Posted: Thu Apr 22, 2021 8:15 pm
by SakoTrippel2
Volume.... 6/10....60%