Page 1 of 1
Bulk ammo vir 9mm
Posted: Sun Apr 11, 2021 10:23 am
by Conna Howa
Goeie more almal, ek wil graag uitvind of iemand weet of mens iewers in Suid afrika bulk ammo kan koop vir 'n 9mm?
Re: Bulk ammo vir 9mm
Posted: Sun Apr 11, 2021 11:54 am
by Silwer
Camdix in Krugersdorp verkoop pakke van 250 vir R1195. Dis 115gr Sellier & Bellot.
Sent from my SM-A015F using Tapatalk
Re: Bulk ammo vir 9mm
Posted: Sun Apr 11, 2021 11:56 am
by Capt. Yoda
Kalahari arms het ook op n kol hul eie ammo gerol en verkoop as baan ammo as ek reg onthou