Page 1 of 1

Opsoek na .452 pitte

Posted: Thu May 13, 2021 4:15 pm
by Lapua
Dag mnre,

Is daar dalk iemand wat my kan verwys na n winkel of persoon wat my dalk kan help met 300gr of swaarder pitte vir my rollie? Ek het al Frontier gemail maar ek kry nie n antwoord van hulle af terug nie en ek weet nie waar anders om te soek nie. Ek raak nou n bietjie desperaat.
Dankie,

Re: Opsoek na .452 pitte

Posted: Thu May 13, 2021 4:35 pm
by Rudi Fischer
Ongelukkig kan ek jou net help met 250gr Hornady FTX

Re: Opsoek na .452 pitte

Posted: Thu May 13, 2021 8:22 pm
by Lapua
Dankie meester, maar vir wat ek wil doen gaan daai koele nie werk nie, maar ek mag jou dalk kontak om hulle te probeer vir gewone wild.
Dankie.
NS. PM my hoeveel jy het en wat hulle sou kos as ek sou belangstel.😂

Re: Opsoek na .452 pitte

Posted: Thu May 13, 2021 9:23 pm
by Ds J

Re: Opsoek na .452 pitte

Posted: Fri May 14, 2021 5:48 am
by Rudi Fischer
Jou ander opsie is praat met Johan Kriek.
Hy het hierdie vir my 44 gemaak

Image

Image

Re: Opsoek na .452 pitte

Posted: Fri May 14, 2021 6:13 am
by JohanvB
Lapua wrote: Thu May 13, 2021 4:15 pm Dag mnre,

Is daar dalk iemand wat my kan verwys na n winkel of persoon wat my dalk kan help met 300gr of swaarder pitte vir my rollie? Ek het al Frontier gemail maar ek kry nie n antwoord van hulle af terug nie en ek weet nie waar anders om te soek nie. Ek raak nou n bietjie desperaat.
Dankie,
Frontier is swak op emails..

Bel hulle, +27184626117

Re: Opsoek na .452 pitte

Posted: Sat Jul 08, 2023 12:47 pm
by Johan W Steyn
Hi Lapua, ek kan jou help met 340 grein .452 lood punte. groete Johan Steyn.

Re: Opsoek na .452 pitte

Posted: Sat Jul 15, 2023 5:55 pm
by gertvanjoe
Sal hierdie werk ?

Image

Re: Opsoek na .452 pitte

Posted: Sat Jul 15, 2023 6:59 pm
by Lapua
😄 Weet nke so lekker nie