Mes maker gesoek - Pretoria
Posted: Sun May 16, 2021 7:11 pm
Het julle vir my voorstelle van ‘n betroubare mesmaker in Pretoria?
Ek wil graag 3 messe laat maak wat dieselfde is as een wat ek destyds as geskenk gekry het. Ek het nog die oorspronklike tekening volgens skaal en ‘n lys van materiaal wat gebruik was.
Enige voorstelle / kontak besonderhede sal waardeer word.
Sent from my iPhone using Tapatalk