Page 1 of 1
Spitfire SD cards
Posted: Wed Jan 11, 2012 6:19 pm
by Jaktrap
Dagse Manne
Kan iemand my se of dit moontlik is om slegs SD kaart op die spitfire te vervang en hoe?
Ek wil graag die oorspronklike kaart net so hou vir eers.
Groete Jaktrap
Re: Spitfire SD cards
Posted: Wed Jan 11, 2012 8:21 pm
by sakkievanheerden
Jaktrap
Jy kan n ander sd kaart in spitfire sit ja,verander net sy formate en laai klanke op en doen die transfer met die remote en die blou kabel.
Groete
Sakkie
Re: Spitfire SD cards
Posted: Wed Jan 11, 2012 8:29 pm
by Pvdw
Jaktrap jy kan max 'n 2gb gebruik maar nie alle make werk nie. Gaan kyk op Foxpro se site vir die wat NIE werk nie.
As jy klanke met die Foxpro program wil opsit moet jy die mikro sd se naam verander na SP1 anders erken die Foxpro program nie die kaart nie. As jy net copy dan maak dit blykbaar nie saak nie.
Peet
Re: Spitfire SD cards
Posted: Fri Jan 13, 2012 7:12 am
by Jaktrap
Dankie
Ek sal weer probeer en dit sommer verander in n rekenaar kurses.Wil nie verder gestremd wees nie.
Groete
Jaktrap