Page 1 of 1

Peregrine herlaaiskaal.

Posted: Sun May 30, 2021 8:43 pm
by wlm
Ek was baie tevrede met my skaaltjie maar hy het nou die gees gegee. Ek sien hulle prys nou so rondom R2000. Watter alternatiewe stel julle voor of koop ek weer een?

Re: Peregrine herlaaiskaal.

Posted: Mon May 31, 2021 6:58 am
by tripodmvr
Kan hy nie herstel word nie? Doen navraag by Peregrine.

Re: Peregrine herlaaiskaal.

Posted: Mon May 31, 2021 7:37 am
by heywillie
Kontak Peregrine direk dat hulle na die skaal kyk