Hulp in PE met teleskoop.
Posted: Sat Jun 05, 2021 8:18 am
Halo
Ek is opsoek na iemand wat vir my n guns kan gaan doen in PE ek stel belang in teleskoop wat iemand groot asb vir my moet gaan kyk na in PE Walmer omgewing wat te koop is. Ek is van Upington so is bietjie ver vir my. Kan my kontak op 0845641614. Sal baie wardeer as iemand kan help.
Groete
Jandré