Page 1 of 1

Swarovski Z3 vs Leupold VX3-HD

Posted: Fri Jul 02, 2021 9:10 am
by Mellies
Dagsê menere.

Is daar dalk iemand wat Swarovski se Z3 met Leupold se nuwe VX3-HD vergelyk het m.b.t. beeld/helderheid?

Baie dankie.

Met `n vleisie...