Page 1 of 1

Soek plek om te jag

Posted: Wed Jul 21, 2021 1:47 pm
by gerrie_CPT
Middag

Ons is 'n groep jagters wat om Kaapstad bly. Ons sou die week van 25 Julie in die Oos-Kaap gaan jag, maar agv COVID is dit gister gekanselleer.

Ons is biltong jagters en soek nou graag 'n nuwe geleentheid. Enige tyd vanaf nou tot einde Augustus. Ons groep sal bestaan uit 4 -5 mans.

Enige voorstelle sal baie waardeer word.

Dankie