Page 1 of 1
Re: SAVAGE VLP
Posted: Mon Aug 02, 2021 1:15 pm
by Capt. Yoda
Bargain...
Re: SAVAGE VLP
Posted: Mon Aug 02, 2021 1:19 pm
by Frikkie Coetzee
Hoe kom jy by bargain uit as die man nie die prys bekend maak nie???
Re: SAVAGE VLP
Posted: Mon Aug 02, 2021 1:39 pm
by Arnold
Armand soek so een as ek dit nie mis het nie?

Re: SAVAGE VLP
Posted: Mon Aug 02, 2021 2:12 pm
by Supacow
Armand soek verseker al jare na een.
Dis sy go to roer en kaliber.
Re: SAVAGE VLP
Posted: Mon Aug 02, 2021 4:16 pm
by ruaanb
Om as n hoek paal te gebruik ja

Re: SAVAGE VLP
Posted: Mon Aug 02, 2021 4:33 pm
by Armand Steenkamp
Hahahahaha grapgatte! Nee manne ek sal eers n skip ge. My 1899 long lee skiet nog mooi
Re: SAVAGE VLP
Posted: Mon Aug 02, 2021 5:17 pm
by Capt. Yoda
Frikkie Coetzee wrote: Mon Aug 02, 2021 1:19 pm
Hoe kom jy by bargain uit as die man nie die prys bekend maak nie???
Ek was ma net lus vir k.ak praat Frikkie
Re: SAVAGE VLP
Posted: Mon Aug 02, 2021 9:25 pm
by Leon Crous
Ai, snaaks hoe sekere goed mens laat lag sonder ophou....
Cappy, ek het my sopas gebreek....en lag nog steeds as ek net daaraan dink!!!
Dit was sooo skerp!
En 2 bottels Roodeberg maak ook mos mens vir enige k..k lag....
Bly moer snaaks.
Cheers.