Page 1 of 1

Zero compromise scope

Posted: Tue Aug 10, 2021 8:15 pm
by Diesel Dog
Is hier iemand wat al een van die Zero Compromise Optic ZC 527 5-27x56 MPCT 1 het of al daarna gekyk het.Ek oorweeg so scope vir my Howa 300prc .
Enige inligting sal waardeer word.

DD

Re: Zero compromise scope

Posted: Tue Aug 10, 2021 9:06 pm
by tripodmvr

Re: Zero compromise scope

Posted: Tue Aug 10, 2021 9:18 pm
by Arnold
Regtig n Awesome scope!

Sent from my SM-G955F using Tapatalk


Re: Zero compromise scope

Posted: Wed Aug 11, 2021 7:01 am
by Diesel Dog
[quote=Arnold post_id=852447 time=1628623138 user_id=257]
Regtig n Awesome scope!

Sent from my SM-G955F using Tapatalk
[/quote]

Dankie vir die verwysing ek gaan maar n kans vat op een as my Howa nie van hom like nie ,kan ek hom altyd op die HK sit. :laugh: :laugh:

DD

Re: Zero compromise scope

Posted: Wed Aug 11, 2021 7:36 am
by ruaanb
Waar kry jy die outjie in die hande?

Re: Zero compromise scope

Posted: Wed Aug 11, 2021 7:39 am
by Arnold
Herme van CMH bring hulle in en hier onder verkoop 3% Tactical die scopes. Ivan en Bernard skiet ook nou albei met ZCO scopes.

Sent from my SM-G955F using Tapatalk


Re: Zero compromise scope

Posted: Wed Aug 11, 2021 9:59 am
by Capt. Yoda
Besonderse scopes, jy sal nie n fout maak nie

https://cmhprecision.co.za/por/scopes-2

Sal wel die eerste een wees wat ek op n Howa sien...