Page 1 of 1
Koue weer forel
Posted: Sun Aug 29, 2021 11:40 pm
by Gerhard
Die temperatuur het net mooi begin stabiliseer toe die groot koue front die naweek deur die land galop en Sondag oggend is die temp -3C in Dullstroom.
n Laat oggend sessie na dit bietjie warmer is met die vliegstok het baie lekker uit gewerk.
https://youtu.be/F_2W-uzALgI
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Koue weer forel
Posted: Mon Aug 30, 2021 7:52 am
by Stephan86
Ons het self 'n baie lekker naweek in Dullstroom gehad die naweek en verbasend goed gevang in ag geneem die front.
Re: Koue weer forel
Posted: Mon Aug 30, 2021 8:01 am
by J le Roux
So Bruine is darem iets spesiaals. Baie geluk!
Re: Koue weer forel
Posted: Mon Aug 30, 2021 5:14 pm
by Gerhard
Stephan86 wrote:Ons het self 'n baie lekker naweek in Dullstroom gehad die naweek en verbasend goed gevang in ag geneem die front.
Ek is bly julle het ook goed gevang die naweek.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Koue weer forel
Posted: Mon Aug 30, 2021 5:16 pm
by Gerhard
J le Roux wrote:So Bruine is darem iets spesiaals. Baie geluk!
Ja so n bruin forel mannetjie met sy krom bek het baie karakter. Ek sou hom graag weer wou vang as hy nog so 10cm langer gegroei het. Dan gou al die mates neem en fotos neem en dan n trofee laat maak.
Sent from my iPhone using Tapatalk