Leopold pure African scope??
Posted: Fri Sep 03, 2021 6:55 am
More meneere
Ek het n nuwe, Leopold 3-9x40 scope wat net in die kluis le, sal hy werk op n springer windbuks of moet ek iets ander kry? Dit is net vir af en toe skiet die gun skiet skaars 30pellets n jaar. Net vir mynahs om die huis anders skiet ek met .22's op die plaas. Kinders kan ook nie by die huis met hom skiet nie want ons bly in n Nature estate.
Groete
Vossie