4DeadHold skiet stokke
Posted: Fri Sep 03, 2021 3:00 pm
Ek het al n rukkie terug na die stokke gekyk maar besluit om n stel te koop nadat ek genoeg skiet kaanse met kliente verloor het omdat mens nie altyd naby n klip is hier in die rante om van te skiet nie en die gras te lank is om te le en skiet…
https://youtu.be/ZQ1yS8J0hmg
Ek is baie tevrede met die produk en gaan nog baie met hulle in die veld rond loop in die toekoms.
https://youtu.be/ZQ1yS8J0hmg
Ek is baie tevrede met die produk en gaan nog baie met hulle in die veld rond loop in die toekoms.