Page 1 of 1

Kruger wildtuin bespreking

Posted: Tue Sep 07, 2021 12:12 pm
by Philip_R
Ek het n bepreking vir 14 nagte in die Kruger wildtuin. Dit is vir 4 mense en kan opgebreek word sou iemand nie die hele bespreking kan vat nie.

7 nagte in Skukuza 25/09 tot 02/10
7 nagte in Satara 02/10 tot 09/10

R1200 per nag.





Re: Kruger wildtuin bespreking

Posted: Sat Sep 11, 2021 2:18 pm
by Philip_R
Die tarief kan onderhandel word. Ruilhandel kan ook oorweeg word.

Sent from my SM-A515F using Tapatalk


Re: Kruger wildtuin bespreking

Posted: Sat Sep 11, 2021 5:34 pm
by Johan Nel
Is dit nie vir jou 'n opsie om die waarde te "bank" by die Nasionale Parkeraad en later te benut nie? Jy kan die krediet ook by ander nasionale parke gebruik.

Re: Kruger wildtuin bespreking

Posted: Sun Sep 12, 2021 11:18 am
by Philip_R
More Johan, ongelukkig nie, dit is n skenkers bespreking waarvan die kontrak Desember tot n einde kom.

Sent from my SM-A515F using Tapatalk


Re: Kruger wildtuin bespreking

Posted: Tue Sep 21, 2021 7:07 pm
by Philip_R
Kon die bespreking skuif na begin Desember. Sou iemand belangstel in dit is dit beskikbaar. Hoop die foto is sigbaar vir almal.Image

Sent from my SM-A515F using Tapatalk


Re: Kruger wildtuin bespreking

Posted: Sun Sep 26, 2021 7:01 am
by Michael vanzyl
Goeie more mnr .

Hoop dit gaan goed daai kant ?

Wil net gou hoor of die verblyf nog beskikbaar is ? En kan ons oor die prys gesels

Re: Kruger wildtuin bespreking

Posted: Sun Sep 26, 2021 7:34 am
by Philip_R
More Micheal, ek praat met jou op DM.

Sent from my SM-A515F using Tapatalk


Re: Kruger wildtuin bespreking

Posted: Sun Sep 26, 2021 7:49 am
by Michael vanzyl
Dood reg wardeer dit

Re: Kruger wildtuin bespreking

Posted: Mon Nov 01, 2021 4:29 pm
by Philip_R
Maandag Stampie, die tyd is nog beskikbaar.

Sent from my SM-A515F using Tapatalk



Re: Kruger wildtuin bespreking

Posted: Fri Nov 19, 2021 5:06 am
by Philip_R
Stampie, R1000 per nag.

Sent from my SM-A515F using Tapatalk


Re: Kruger wildtuin bespreking

Posted: Sat Nov 20, 2021 9:21 am
by Philip_R
Die 3 nagte in Pretoriuskop is nog beskikbaar die res is verkoop.

Sent from my SM-A515F using Tapatalk