Hunt Group Perfetto S3 O/U hael geweer
Posted: Wed Sep 15, 2021 10:34 am
Goeie dag
Is daar van die lede wat een van hierdie bogenoemde haelgeweer het en wat is julle mening oor hierdie gewere.
Dankie