Page 1 of 1

Nasionale Spanskiet en Presidentskiet 24/25 September

Posted: Thu Sep 23, 2021 8:23 am
by musgrave270
Sterkte aan die manne wat more aan die Spanskiet en Saterdag aan die Presidentskiet deelneem.

Sent from my YAL-L21 using Tapatalk


Re: Nasionale Spanskiet en Presidentskiet 24/25 September

Posted: Sun Sep 26, 2021 6:00 am
by Apie
Ek kry die manne jammer wat aflos 3 moes skiet gister….


Sent from my iPhone using Tapatalk