Gunwarrior Gen 6 op Tikka
Posted: Thu Sep 30, 2021 2:58 pm
Ek wil graag my Tikka 260 varmint in n Gunwarrior gen 6 chassis sit. Is daar enige iemand wat n Tikka in n chassis het en hoe vergelyk akkuraatheid teen die plastiek kolf?
My geweer is ongelooflik akkuraat en konstant in die plastiek kolf en ek wonder net of hy selfde gaan presteer in die chassis en of ek sal moet kyk na skim bedding vir die chassis?