2021 Seisoen skop af
Posted: Tue Oct 19, 2021 7:44 pm
Laas week Dinsdag kon ek weg loop en gaan kyk of die water al warm genoeg is vir die karp om vlakker te begin wei vir vlieg hengel
https://youtu.be/NMAD2mANfI4
Totaal van 6 karps geland paar verloor grootste naby 20 lb.
Saterdag vat ek n klient uit om sy eerste karp te gaan vang op vlieg.
Wind maak dinge baie moeilik maar hy kry sy eerste karp na hy hard gewerk het.
Ek vang n karpie op die 5wt

En laat middag begin die wind bedaar en die babers kom vlak water toe.
Na mooi bekruip want die babers in die dam is baie gevoelig en skrikerig kry ek dit reg om my eerste snorre met die 7wt te vang.

Met die 2021/2022 seisoen hier sien ek uit na lekker sports op die vliegstok.
Sent from my iPhone using Tapatalk