Page 1 of 1
Gaaitjie versier
Posted: Wed Oct 20, 2021 8:15 pm
by thys308
Goeie naand, as daar by iemand so bo genoemde gaaitjie versier, die agterste versier het wat lê en stof opgaar in die kas. Dieselfde of soortgelyk aan die wat ons op kadette .22lr skiet gebruik het op skool (+20jr) terug.Kan my kontak asb.
Sent from my SM-A505F using Tapatalk
Re: Gaaitjie versier
Posted: Wed Oct 20, 2021 9:20 pm
by Vissie
Hi Thys. Ek het wat jy nodig het.
Ons gesels môre.
Groetnis,
Vissie
Nulagtdrie 648 6twee8drie
Re: Gaaitjie versier
Posted: Thu Oct 21, 2021 7:48 am
by cassie_calvinia
ek het ook een. praat maar. kom van 'n weiragh af
Re: Gaaitjie versier
Posted: Thu Oct 21, 2021 12:41 pm
by Francoisv
Een van my Anshutz 22 afgehaal
Sent from my CPH2145 using Tapatalk
Re: Gaaitjie versier
Posted: Fri Oct 22, 2021 7:36 pm
by thys308
Baie dankie manne ek het reg gekom by vissie.
Sent from my SM-A505F using Tapatalk