Page 1 of 1
Pilot met groot ghoene
Posted: Fri Jan 20, 2012 9:06 am
by Geno
Waar's die pilots tussen ons?
Kyk bietjie die vrag bokke wat hierdie man uitvlieg:
http://youtu.be/6wbJSS8Gzvc
Re: Pilot met groot ghoene
Posted: Fri Jan 20, 2012 9:27 am
by DawieKotze
Is nou nie 'n pilot nie, maar kan net dink dat dit sommer netjies vlieg kos met daai vrag! Die man moet baie selfvertroue h? in sy vliegkuns en die copper se vermo?.
Wonder of die chopper die bokke ook so mooi op 'n hoop kom neersit het vir vasmaak en of die manne dit moes aandra daar in daai berge!
Dankie vir die video Geno!
Re: Pilot met groot ghoene
Posted: Fri Jan 20, 2012 11:31 am
by Born2Late
Waars die ou jagters? Wat skat julle wat weeg daardie vrag?Dit is seker nou die helikopter weergawe van n Maputo taxi.Die ou mag maar...
Re: Pilot met groot ghoene
Posted: Fri Jan 20, 2012 11:58 am
by BLOK
Ek sal maar die man op die grond wees wat die vraggie haak. Kom haal my maar later.
Re: Pilot met groot ghoene
Posted: Fri Jan 20, 2012 1:16 pm
by HUNTER
Ja Blok daar vlieg ek ook nie saam nie. Die ou moet baie vertroue in homself en daardie chopper se vermoe he.
Re: Pilot met groot ghoene
Posted: Fri Jan 20, 2012 1:39 pm
by DEV
Dit lyk of dit in New Zeeland is . Het gehoor daai ouens daar is wild. Hulle se as jy so hoog in die berge opperate tas die lugdruk jou brein aan.
Re: Pilot met groot ghoene
Posted: Fri Jan 20, 2012 2:29 pm
by Dawie D
Daar is maar n dun lyn tussen braaf en dom.
Diff: Ek dink daai moet hoog wees want sy brein is al redelik aangetas.
Re: Pilot met groot ghoene
Posted: Fri Jan 20, 2012 2:33 pm
by BLOK
Nog n voordeel is die pilot weeg seker nie self ook naby n kwart ton nie. hahaha
Re: Pilot met groot ghoene
Posted: Fri Jan 20, 2012 2:34 pm
by Triple2
Dawie
Met ek en jy in n 44 sal die mense seker dieselfde van daai pilot s?. Gelukkig was dit by die see.
Cheers
Re: Pilot met groot ghoene
Posted: Fri Jan 20, 2012 3:04 pm
by DEV
Ja nee wat as Dawie D die pilot was het n ou n moerse bol rook daar onder in die kloof sien opkom !
Re: Pilot met groot ghoene
Posted: Fri Jan 20, 2012 4:09 pm
by grumpy
Re: Pilot met groot ghoene
Posted: Fri Jan 20, 2012 5:03 pm
by Dippies
Die ou is pleinweg n cowboy.
Re: Pilot met groot ghoene
Posted: Sat Jan 21, 2012 11:32 am
by BRNO (Pierre)
Re: Pilot met groot ghoene
Posted: Sat Jan 21, 2012 12:25 pm
by Berg-Bewer
Die man mag maar 'n chopper vlieg. Jy kan sien hy weet wat sy en die masjien se vermo?ns is. Ons het 'n paar jaar terug 'n H300 hake aangesit en Springbokke wat in moeilike en onbegaanbare areas ge-oes is so uitgevlieg! Die pilot was Thys Potgieter die "Rooi Viking" Hy mag maar...
Groete Berg-Bewer
Re: Pilot met groot ghoene
Posted: Sat Jan 21, 2012 12:35 pm
by Berg-Bewer
Jammer het so 'n bietjie finger trouble gehad, toe sit ek sommer dieselfde foto 2 op. Hier is nog 'n paar foto's. Die Jakkalse en Rooikatte is op een ou se plaas geskiet, 17 in totaal (2 ure) en wie het ges? 'n Volstruis kan nie vlieg nie?
Groete Berg-Bewer
Re: Pilot met groot ghoene
Posted: Sun Jan 22, 2012 8:45 am
by DEV
Nice , Rooi Theys verstaan die werk!!!