Page 1 of 1

300 Norma Magnum matryse

Posted: Tue Nov 09, 2021 3:01 pm
by joe rocket
Jis manne. Weet iemand wie het 300 Norma Magnum matryse in voorraad?
Redding type s neck met bushing, shoulder bump en micrometer seating die
Of full length bushing die met seater die.
Dit is vir n vriend.

Re: 300 Norma Magnum matryse

Posted: Tue Nov 09, 2021 3:49 pm
by Andre308
Toe, stiek uit met die naam van daai vriend...ons moet weet wie met wat besig is. >:+

Re: 300 Norma Magnum matryse

Posted: Tue Nov 09, 2021 8:01 pm
by ruaanb
Sy naam is seker Jas….

Re: 300 Norma Magnum matryse

Posted: Tue Nov 09, 2021 8:12 pm
by Christo
joe rocket wrote: Tue Nov 09, 2021 3:01 pm Jis manne. Weet iemand wie het 300 Norma Magnum matryse in voorraad?
Redding type s neck met bushing, shoulder bump en micrometer seating die
Of full length bushing die met seater die.
Dit is vir n vriend.
As jy kry laat weet my ook. Ek het ook 'n vriend wat soek.

Re: 300 Norma Magnum matryse

Posted: Tue Nov 09, 2021 8:35 pm
by Arnold
Christo, ek dink dit is dieselfde vriend ;)

Sent from my SM-G955F using Tapatalk


Re: 300 Norma Magnum matryse

Posted: Tue Nov 09, 2021 10:11 pm
by joe rocket
Christo wrote: Tue Nov 09, 2021 8:12 pm
joe rocket wrote: Tue Nov 09, 2021 3:01 pm Jis manne. Weet iemand wie het 300 Norma Magnum matryse in voorraad?
Redding type s neck met bushing, shoulder bump en micrometer seating die
Of full length bushing die met seater die.
Dit is vir n vriend.
As jy kry laat weet my ook. Ek het ook 'n vriend wat soek.


Dis ons vriend😂

Re: 300 Norma Magnum matryse

Posted: Wed Nov 10, 2021 1:24 pm
by Christo
Arnold wrote: Tue Nov 09, 2021 8:35 pm Christo, ek dink dit is dieselfde vriend ;)

Sent from my SM-G955F using Tapatalk
:laugh: