Page 1 of 1

505 Gibbs Serial nommer RSA 182555

Posted: Sun Nov 21, 2021 3:37 pm
by Frederik
Enige iemand dalk informasie oor die geweer kan nie dink dat daar baie van hulle daar buite is nie.

Image

Image

Image

Re: 505 Gibbs Serial nommer RSA 182555

Posted: Sun Nov 21, 2021 8:35 pm
by Fanta300
Vermoed dit is ‘n Truvello loop. Watse ander name is nog op die geweer?

Re: 505 Gibbs Serial nommer RSA 182555

Posted: Mon Nov 22, 2021 5:06 am
by Frederik
Ook gedink Truvello loop sal uitvind of daar nog name op geweer is.