Page 1 of 1
Powder file
Posted: Fri Nov 26, 2021 11:00 am
by fanie.myburgh
Halo Julle.
Kan iemand my dalk help met die powder file van N555 Vihtavuori?
Ek moet seker maak maar ek het weergawe 39.
Groete
Fanie
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Powder file
Posted: Fri Nov 26, 2021 11:36 am
by tripodmvr
Jou epos adres?
Powder file
Posted: Fri Nov 26, 2021 11:51 am
by fanie.myburgh
faniemyb@gmail.com
Baie dankie oom
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Powder file
Posted: Wed Aug 31, 2022 8:25 pm
by deon.alers
Dagse gaan een van julle omgee om dit aan my ook aan te stuur asb?
deon.alers@gmail.com
Re: Powder file
Posted: Thu Sep 01, 2022 7:26 am
by Toyrsi
Oom Marius kan oom dit hier plaas asb.
Re: Powder file
Posted: Thu Sep 01, 2022 7:49 am
by Geno
Re: Powder file
Posted: Thu Sep 01, 2022 3:16 pm
by Mellies
Dankie!!!
Met `n vleisie...
Re: Powder file
Posted: Thu Sep 01, 2022 3:34 pm
by Mellies
Sal iemand so gaaf wees en die bullet file ook hier opsit groot asb?
Baie dankie.
Met `n vleisie...
Re: Powder file
Posted: Tue Sep 06, 2022 7:10 am
by Geno
Mellies wrote: Thu Sep 01, 2022 3:34 pm
Sal iemand so gaaf wees en die bullet file ook hier opsit groot asb?
Baie dankie.
Met `n vleisie...
https://www.dropbox.com/s/zs8yxhmm4wajh ... s.zip?dl=0
Re: Powder file
Posted: Tue Sep 06, 2022 1:04 pm
by Mellies
Baie dankie my kroon.
Met n vleisie...
Re: Powder file
Posted: Tue Nov 05, 2024 3:20 pm
by Jan Nel
Goeie dag
Het iemand asb die nuutste Quickload powder file? Ek dink die vorige download hierbo werk nie meer nie
Re: Powder file
Posted: Tue Nov 05, 2024 3:21 pm
by Jan Nel
Goeie dag
Het iemand asb die nuutste Quickload powder file? Ek dink die vorige download hierbo werk nie meer nie
Re: Powder file
Posted: Wed Nov 06, 2024 12:54 pm
by Toyrsi
"Vihtavuori N555 *C*T ","3700","1.2433","1.620","0.3766","3.3090","0.506","2.3267","0.902","","","","","","","","","","","","28MAR20"
Re: Powder file
Posted: Wed Nov 06, 2024 12:55 pm
by Jan Nel
Dankie!
Re: Powder file
Posted: Wed Nov 06, 2024 5:42 pm
by tripodmvr
Jan, soek jy een wat meeste van die nuwe dryfmiddels bevat? Indien so, stuur my per PM jou epos adres.
Re: Powder file
Posted: Wed Nov 06, 2024 9:23 pm
by Jan Nel
Re: Powder file
Posted: Wed Nov 06, 2024 9:49 pm
by tripodmvr
'n Paar gestuur.
Re: Powder file
Posted: Thu Nov 07, 2024 5:57 am
by Jan Nel
Dankie