Infra rooi kamera vir die nag.
Posted: Mon Nov 29, 2021 6:03 pm
Hi Almal,
Ek soek advies asb. Ek het skielik deel geword van veediefstal statistiek.
Is daar enige iemand wat dalk kennis het van infra rooi kameras wat ek by n skaapkraal kan opsit.
Ons beeste word nie gekraal nie en dis n groter uitdaging.
n Groot probleem is dat daar net n paar plekke op ons grond is waar swak selfoonsein beskikbaar is.
Ek is bewus dat daar toerusting soos nekbande en trailcams is maar het maar ook nie veel kennis daarvan nie.
n Uitgeslape dief en sy lakei het skielik 2x in een week toegeslaan en ons erg seergemaak/skade berokken.
Enige advies advies oor die kameras of iets dergliks sal hoog op prys gestel word.
Dankie en groete.
Ferdi Bam