Velle onthaar
Posted: Sat Jan 21, 2012 9:02 am
Sal graag wil hoor of daar n vinnige manier is om n vel se hare te verwyder as n mens die leer wil gebruik. Het eenmaal vir my n geweerband gemaak van
n koedoevel en was nogal trots daarop. Het hom eenmaal gebruik en toe die res van die week die geweer in my hande gedra want daai hare steek erger as steekgras
GROETNIS
GERT
n koedoevel en was nogal trots daarop. Het hom eenmaal gebruik en toe die res van die week die geweer in my hande gedra want daai hare steek erger as steekgras
GROETNIS
GERT