Page 1 of 1

Cast punte, .44 Magnum

Posted: Sun Dec 05, 2021 7:03 am
by Rnaude
Manne,

Wie in Gauteng kan el kontak vir Cast Punte vir my .44Magnum??
Eks heavy vol strond, maar het ook nie doe temperament om my eie te cast nie.

Die ander alternatief is om net te bly by Frontier se CMJ punte, tensy julle voel mens gaan beter doen met Casts.

Hoor graag van julle.

Groete
Rickus
082 296 4155

Re: Cast punte, .44 Magnum

Posted: Sun Dec 05, 2021 7:26 am
by tripodmvr
https://bulletsandbrass.co.za/product-c ... d-bullets/

As jy nie bo regkom nie en jou moermeter wil toets, probeer hieronder.

https://247hunter.co.za/42-bullet-casting

Re: Cast punte, .44 Magnum

Posted: Sun Dec 05, 2021 12:09 pm
by Rnaude
Hahahaah..dankie Maat..waardeer opreg.

Re: Cast punte, .44 Magnum

Posted: Sun Dec 05, 2021 12:54 pm
by Dirk777

Re: Cast punte, .44 Magnum

Posted: Mon Dec 06, 2021 1:28 pm
by Raditipa
Oom Lauri Beckwith het altyd vir my .44's ge cast maar ek kon hom vir die laaste paar jaar nie in die hande kry nie?
Ek weet nie of Zero Mike .44 punte maak nie? jy kan gerus Bullet Corp probeer, ek het nog net hulle .357 punte gebruik maar die was baie mooi ge cast. www.bulletcorp.co.za

Re: Cast punte, .44 Magnum

Posted: Mon Dec 06, 2021 9:57 pm
by swc-tr

Raditipa wrote:Oom Lauri Beckwith het altyd vir my .44's ge cast maar ek kon hom vir die laaste paar jaar nie in die hande kry nie?

Laurie is oorlede sover my kennis strek. Voor sy dood het hy van al sy moulds en giet toerusting ontslae geraak.

Sent from my SM-A125F using Tapatalk


Re: Cast punte, .44 Magnum

Posted: Tue Dec 07, 2021 6:00 am
by Pappabeer
Ek sukkel self om 320-340gr harde casts vir myne te kry.

Ek het vir oom Faan Roodt in Nelspruit gekontak maar hy het opgehou maak. Ek sal maar in die nuwe jaar dalk kyk om self n paar duisend te giet en dan weer die toerusting te verkoop.

Re: Cast punte, .44 Magnum

Posted: Tue Dec 07, 2021 6:55 am
by Raditipa
Dis n jamerte van oom Lauri, ek het nogal gewonder of hy nog lewe. Sy kennis van lood giet was wyd! Ek het altyd lekker lank gestaan en gesels elke keer as ek punte by hom gaan optel het. Sal beslis meer spaarsamig met my "Lauri Punte" skiet.

Pappabeer, dis seker die enigste manier. As jy ooit so vêr kom dink ek hier is n paar manne wat sal tou staan vir goeie hard cast, kan miskien die toerusting se koste cover?

Re: Cast punte, .44 Magnum

Posted: Tue Dec 07, 2021 4:59 pm
by Rnaude
Dankie baie Manne

Re: Cast punte, .44 Magnum

Posted: Tue Dec 14, 2021 12:37 pm
by Jan Nel
BulletCorp se 44 mag punte werk baie mooi!