Page 1 of 1
Kerskompetisie- Wenners!
Posted: Fri Dec 10, 2021 6:16 pm
by Francoisv
Nou ja manne, dis weer sulke tyd. Ek wil weer 'n fonds insameling hou om dankie te sê vir al my seëninge ek nooi almal dus uit in deel te wees daarvan
Die totale inkomste word geskenk aan die kinderhuis Andrew Murray in Wellington. Ek sal sommer vir een van die forumlede hier vra in te help met admin(FdV).
Die plan is om R100 kaartjies te verkoop en dan 'n trekking te hou om soedoende die wenners van die 2 pryse te kies. Enige raad of bydrae tov dit sal waardeer word.
1e prys:
1x ATS ammo tas in kaliber 308-338.
2e prys:
1x Magnetospeed V3 kompakte sakkie.
R100 is nie baie geld maar 'n klompie van ons Jaracal manne se buffels kan 'n verskil in iemand se lewe maak. Ek vra dus nederig vir julle ondersteuning.
Daar is geen beperking op die inskrywings. Of R100 of R10000 ingesamel word, die totale bedrag gaan kinderhuis toe. Die hele proses sal ook deursigtig wees en oop wees vir ondersoek.
Groete
Francois Vogel.

Sent from my CPH2145 using Tapatalk
Re: My kers-kompetiesie.
Posted: Fri Dec 10, 2021 6:33 pm
by Lategan1
1 kaartjie vir my.
Dankie Francois, mag dit suksesvol wees.
Beste.
Re: My kers-kompetiesie.
Posted: Fri Dec 10, 2021 7:53 pm
by Francoisv
Ek gaan my ammo tas rekening gebruik vir die inbetalings en eventuele oorbetaling. Besonderhede hieronder.
Gebruik asb jou forum naam as verwysing.
Trekking op 20 Desember 2021.
Soos inskrywings inkom sal ek 'n nommer allokeer vanaf #100. Die nommers sal dan gebruik word vir die trekking.
Sel no: 065 625 6109
Sent from my CPH2145 using Tapatalk
Re: My kers-kompetiesie.
Posted: Sat Dec 11, 2021 7:59 am
by Grenslyn
My kaartjies is gekoop. Baie dankie vir die mooi gebaar Francois!
Re: My kers-kompetiesie.
Posted: Sat Dec 11, 2021 10:52 am
by Jacques1988
2x Kaartjies vir my asseblief
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: My kers-kompetiesie.
Posted: Sat Dec 11, 2021 2:56 pm
by FDV
Hi Julle
Ek dink hierdie is 'n uitstekende inisiatief van Francois.
Vir deursigtigheid heg ek die link aan waar Francois name, betalings en looitjies sal aanteken.
https://docs.google.com/spreadsheets/d/ ... sp=sharing
Hier is 'n link na Huis Andrew se webstuiste -
https://andrewmurray.org.za/index.php
Indien jy nie 'n looitjie wil koop nie en sommer direk 'n donasie wil maak, skep die Andrew Murray webblad 'n link daarvoor.
Dis hoe sake tans daaruit sien:-
Huis Andrew Murray.jpg
Re: My kers-kompetiesie.
Posted: Sat Dec 11, 2021 3:27 pm
by Francoisv
Dankie sover vir die manne wat deelneem.
Sent from my CPH2145 using Tapatalk
Re: Kerskompetisie.
Posted: Sat Dec 11, 2021 7:26 pm
by Francoisv
Huidiglik op R1600.
Re: Kerskompetisie.
Posted: Mon Dec 13, 2021 2:33 pm
by Francoisv
R2100
Shoot straight
Re: Kerskompetisie.
Posted: Tue Dec 14, 2021 11:41 am
by Francoisv
R2900!!
Dankie manne
Shoot straight
Re: Kerskompetisie.
Posted: Wed Dec 15, 2021 8:04 pm
by Francoisv
Ek het 'n RNG, of random number generator app gebruik op die lootjie nommers deurmekaar te krap. Die laaste lootjie, nommer 105, is dus nog beskikbaar.
My aanvanklike mikpunt was R3000 en ons is amper daar. Sou daar teen Maandag nog 'n paar kaartjies verkoop sal die lys en nommers aangepas word. Indien 105 nie verkoop, sal dit uitgesluit word.
Groete, F.

Shoot straight
Re: Kerskompetisie.
Posted: Wed Dec 15, 2021 8:28 pm
by Francoisv
105 geneem
Shoot straight
Re: Kerskompetisie.
Posted: Thu Dec 16, 2021 10:36 am
by Francoisv
Nog nie regtig gedink daaraan hoe om die trekking te doen. Een idee is om die RNG app te gebruik en drie nommers te genereer tussen 100 en 130.
Voorbeeld tussen 1000 en 1200.
Shoot straight
Re: Kerskompetisie.
Posted: Thu Dec 16, 2021 2:15 pm
by Francoisv
R3000 oorbetaling gedoen aan Huis Andrew Murray.

Shoot straight
Re: Kerskompetisie.
Posted: Thu Dec 16, 2021 2:16 pm
by Francoisv
Ek gaan sommer die trekking nou 14:30 doen dan is dit afgehandel.
Shoot straight
Re: Kerskompetisie- Wenners!
Posted: Thu Dec 16, 2021 2:42 pm
by Francoisv
Wenner van die ATS ammo tas is nommer
119 - Drikus Engelbrecht
Wenner van die Magnetospeed V3 kompakte sakkie is nommer
127 - 'Capitec' Hout op verwysing.
Maak asb kontak met my om reëlings te tref.
'n Woord van dank aan die manne wat ondersteun het. Ons gesamentlike bydrae sal 'n verskil maak in iemand se Kersfees.

Shoot straight
Re: Kerskompetisie- Wenners!
Posted: Thu Dec 16, 2021 2:45 pm
by Francoisv
Finale sheet.
Shoot straight
Re: Kerskompetisie- Wenners!
Posted: Sun Jan 09, 2022 5:28 pm
by Francoisv
Sal die mater wat 'Hout' as inbetalings verwysing gebruik het asb kontak maak.
Shoot straight
Re: Kerskompetisie- Wenners!
Posted: Tue Jan 11, 2022 1:31 pm
by Francoisv
Update - Hout het besluit om nie die Magnetospeed V3 houer prys te vat en het dit geskenk vir die volgende kompetiesie in November. Dankie vir die mooi gebaar Tienie.
Shoot straight