Page 1 of 1
12ga Rontes pryse
Posted: Wed Dec 29, 2021 9:29 am
by Kolhasie
Goeie dag almal.
Waar kan ek kyk na goeie pryse?
Ek skiet amper so 500 rontes n maand en teen R2000 vir 250 raak dit redelik duur.
Is hier iemand wat dalk n plekkie kan deel wat beter pryse het?
Groete KH
Re: 12ga Rontes pryse
Posted: Wed Dec 29, 2021 10:26 am
by Johan van Wyk
Jy gaan eersdaags selfs meer as R 2000 per kas betaal. Een van die groot invoerders het my vertel dat hulle aansienlike verhogings in die gesig staar van vroeg volgende jaar af. Die vervaardigers in Europa (waar omtrent al ons haelgeweer ammunisie vandaan kom) moet meer betaal vir lood en komponente, ens, ens, ens. Dit raak ook moeiliker om ammunisie in te voer want deesdae moet alles via Kaapstad inkom want Durban se hawemeester weier om goed soos ammunisie op "sy" dokke toe te laat. Ons kyk redelik vir seker na so R 2200-2500 per kas teen Mei volgende jaar.
Re: 12ga Rontes pryse
Posted: Wed Dec 29, 2021 10:36 am
by Supacow
Dit klink my daars n hawemeester wat vervang moet word
Re: 12ga Rontes pryse
Posted: Wed Dec 29, 2021 11:26 pm
by John Durand
OK Deneysville guns het nog vir R1500 n Kas
Sent from my MAR-LX1M using Tapatalk
Re: 12ga Rontes pryse
Posted: Wed Dec 29, 2021 11:30 pm
by John Durand
Sorry vinger fout R1400
Sent from my MAR-LX1M using Tapatalk
Re: 12ga Rontes pryse
Posted: Thu Dec 30, 2021 8:38 am
by Kolhasie
Baie dankie!