Page 1 of 1

Lapua 300 winmag brass

Posted: Thu Jan 06, 2022 1:19 pm
by Eight
Dagse,

Kan enige iemand vir my die water volume geen van die nuwe Lapua 300 winmag brass en hoe is die kwaliteit teenoor Norma doppe?

Re: Lapua 300 winmag brass

Posted: Thu Jan 06, 2022 1:25 pm
by Kallie Fernhout
Sal ook graag wil weer. My huidige Norma doppe se volume is 94.7 gn

Re: Lapua 300 winmag brass

Posted: Thu Jan 06, 2022 1:44 pm
by Arnold
Ek het nuwe Lapua doppe gemeet op 89.2gr, so dit is taamlik minder as Norma. Dit is egter nuwe doppewat natuurlik so bietjie meer plek na die eerste skoot sal hĂȘ.

Met sowat 5gr minder kapasiteit gaan jy bietjie (30-40fps) nodespoed inboet.

Ek kan nie komentaar lewer oor kwaliteit nie want ek gebruik hulle nognie ... die CFR laat my nog so bietjie wag :)

Re: Lapua 300 winmag brass

Posted: Thu Jan 06, 2022 4:08 pm
by tripodmvr
QL = 95,5gr vir Norma dop as vertsekwaarde.

Dopvolume gaan afhang van kamer afmetings asook tipe dop gebruik. Jy sal moet meet wanneer jy 'n paar geskiet het.