Kan nie reply nie
Posted: Thu Jan 13, 2022 11:39 am
Ek wil op n pos of 2 reageer maar sodra ek n pos oopmaak is dit grys en kan ek niks doen nie.
Jammer om vir hulp te vra..
Noem my ou dommie.
O - ja... ek wil al my boodskappe delete . Hoe doen ek dit ?
Jammer om vir hulp te vra..
Noem my ou dommie.
O - ja... ek wil al my boodskappe delete . Hoe doen ek dit ?