Page 1 of 1

Veeartseny Medisyne Verkryging Sagteware

Posted: Mon Jan 24, 2022 11:01 am
by simonsmal
Goeie More Almal

Ons het onlangs n veeartseny medisyne verkygings sagteware vrygestel vir boere wat die boer digitaal toelaat om sy produkte te bestel en ook so pryse te vergelyk van al die verskaffers by wie hy reeds rekening het ens, ons het ook begin met toebehore verskaffers ens op te sit, hierdie sagteware is gratis vir die boere. Dit spaar die gemiddelde boer 10 - 12 % op sy kostes en spaar ook heelwat tyd sienende jy nie elke verskaffer hoef te bel vir kwotasies nie en ook volle data geskiedenis reg voor jou het van al die vorige bestellings en kostes ens wat admin baie makliker maak. As daar enige boere is wat sal belangstel kan julle my maar net n privaat boodskap stuur dan gesels ons , daar reeds n hele paar groot multigroep boere op wat die sisteem benut tot groot sukses


Sent from my iPhone using Tapatalk