Page 1 of 1

Langtermyn stoor van Mieliebom

Posted: Thu Jan 27, 2022 3:18 pm
by Killzone
Middag lede.

'n Snaakse vraag inderdaad.

Ek het omtrent 10 kg se Mieliebom persent gekry. Ek gooi te min pap om dit binnekort te gebruik. Hoe kan ek dit stoor vir toemomstige gebruik?

Algemene kennis sรช ek moet dit vries, of in n ordenklike lugdigte emmer dalk bรชre.

Maar ek vra maar eerder die slim manne.

Re: Langtermyn stoor van Mieliebom

Posted: Thu Jan 27, 2022 3:21 pm
by Supacow
Vries klink reg

Re: Langtermyn stoor van Mieliebom

Posted: Thu Jan 27, 2022 3:52 pm
by Killzone
Dankie SC

Re: Langtermyn stoor van Mieliebom

Posted: Thu Jan 27, 2022 4:27 pm
by JohanvB
Vries

Re: Langtermyn stoor van Mieliebom

Posted: Thu Jan 27, 2022 7:21 pm
by Grenslyn
Definitief vries. As jy hulle net so los gaan die miet dit opvreet.

Re: Langtermyn stoor van Mieliebom

Posted: Thu Jan 27, 2022 8:31 pm
by Killzone
Dankie Manne. Hulle ia in die kis vrieskas.

๐Ÿ‘๐Ÿ‘๐Ÿ‘