Page 1 of 1

Rooikat Uriene

Posted: Mon Feb 07, 2022 11:18 am
by fritzbartsch
Middag

Ek sukkel met 'n rooikat wat nie in 'n hok wil gaan nie en is opsoek na rooikat uriene wat ek as lokmiddel kan gebruik.
Sal graag hoor wie miskien beskikbaar het?

Dankie

Re: Rooikat Uriene

Posted: Mon Feb 07, 2022 11:26 am
by Eduard Venter
Ek weet nie van waar is jy nie maar ek kan help met mis van 'n 3 jaar wyfie as jy naby is. Haar hok is so 'n half hektaar groot so dis moeilik om pis te vang. Maar ek het al suksesvol gevang met haar drolle.

Sent from my SM-G973F using Tapatalk


Rooikat Uriene

Posted: Thu Feb 10, 2022 4:28 am
by fritzbartsch
Môre

Ek is in Kimberley waar is jy geleë, op hierdie stadium sal ek enige plan maak om die rooikat te vang.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Rooikat Uriene

Posted: Thu Feb 10, 2022 8:22 am
by Geno
fritzbartsch wrote: Thu Feb 10, 2022 4:28 am Môre

Ek is in Kimberley waar is jy geleë, op hierdie stadium sal ek enige plan maak om die rooikat te vang.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Wil jy hom lewend hê of dood?
Roep en skiet is ook 'n opsie en baie effektief. Nie so geduldig soos 'n hok of yster nie, maar werk goed!
Bel my vir advies. 0825354100