Jakke jag geleentheid in Mpumalanga
Posted: Tue Feb 08, 2022 11:51 am
Hallo aan almal.
Ek is opsoek na n geleentheid in die Mpumalanga omgewing om saam ‘n ervare man jakke te gaan skiet. In Limpopo kan ook werk. Ek skiet eintlik jakke daar op die wildsplaas, maar kom veels te min daar uit.
Stel julle mane voor ek gaan eerder saam iemand in die area van die wildsplaas of kan die raad van die Hoëveld net so goed werk?
Net om so n bietjie ondervinding op te doen.
Laat weet maar as iemand so gaaf sal wees.
Skiet Groete.
Hanno