Page 1 of 1

Soek jag geleenheid

Posted: Fri Feb 25, 2022 5:14 am
by jacojrdn
Manne, ons is so 8 manne wat elke jaar gaan saam jag, maar ons normale plekkie kan ons nie die jaar akkomodeer nie agv te min wild. Ons is van Kaap, Hermanus en Mosselbaai. Nie bang om n bietjie te ry nie. Op soek na Eland en Gemsbok waar moontelik, maar is baie buigsaam wat die tipe wild betref. Hoef nie n 5 ster lodge te wees nie, sal selfs kyk na kamp as dit nodig is. Weet iemand van erens waar ons kan reg kom.

Re: Soek jag geleenheid

Posted: Fri Feb 25, 2022 4:41 pm
by ruaanb
Probeer RoyalKaroo en dan ook Jak Strydom Reserve

https://www.royalkaroo.co.za/

http://jakstrydom.com/

Re: Soek jag geleenheid

Posted: Fri Feb 25, 2022 9:42 pm
by jacojrdn
ruaanb wrote: Fri Feb 25, 2022 4:41 pm Probeer RoyalKaroo en dan ook Jak Strydom Reserve

https://www.royalkaroo.co.za/

http://jakstrydom.com/
Baie dankie. Sal probeer