Page 1 of 1
Grootwildjag - benoude boude
Posted: Sat Feb 26, 2022 8:37 pm
by tripodmvr
Re: Grootwildjag - benoude boude
Posted: Mon Feb 28, 2022 8:22 am
by dawiec
Re: Grootwildjag - benoude boude
Posted: Mon Feb 28, 2022 2:39 pm
by Koos Barnard
Gelukkig was die boosaardigste ding wat my ooit gestorm het 'n poenskop tollie met 'n gebreekte agterbeen. Ek moes hom vankant maak en het 'n .22 BSA-enkelskoot gebruik. Ek en 'n plaaswerker het die tollie gaan soek en toe ons hom opspoor, is ek te voet nader en die werker te perd. DIe tollie het die perd gestorm en toe diƩ padgee, skraap hy my en skep my. Ek het bo-oor sy kop gehang vir so 'n paar meter tot hy my afgeskud het. Gelukkig het hy toe met sy gat in 'n bos gaan staan en kon ek hom voor die kop skiet. As hy horings gehad het, was ek sosatie.
Mooi loop