Vortex Fury 5000 HD RF of Kahles Helia 42 RF
Posted: Tue Mar 08, 2022 8:05 am
Goeie dag manne,
Hierdie bo-genoemde 2 se prys basies dieselfde en ek wonder sommer of iemand wat hulle al getoets het my kan raad gee.
Ek neig na Kahles (net omdat internet manne die Vortex se glas/helderheid redelik afskiet
)
Let wel, hulle pryse is alreeds bo/top-end van my budget. So ek sal nie Zeiss of Swaro of so iets eers kan oorweeg nie...
Noem ook maar as daar iets anders is wat vergelyk kan word en dalk in selfde prysklas of minder val.
Ek dink ook die 8 x 42 opsie van Kahles is vir my aanloklik.
Laat weet wat julle dink,
Groete,
Leon.