Page 1 of 1
Nuut.
Posted: Wed Mar 23, 2022 1:00 pm
by moemin
Dagse almal,
Ek is wat hulle sou noem n "roofkyker" vir maande al Jaracal. Gedink dis seker ook maar tyd om te registreer...
My passie is PCP/Air rifles, doen dit al vir jare.
Groete
Marius
Re: Nuut.
Posted: Wed Mar 23, 2022 3:56 pm
by Francoisv
Welkom.
Shoot straight
Re: Nuut.
Posted: Wed Mar 23, 2022 9:49 pm
by tripodmvr
Baie welkom naamgenoot. Ek het heelwat gewere, maar het 'n goedkoop PCP wat egter te min gebruik word. Moet hom meer afstof, maar ek waag nie om dit in my erf te skiet nie. Mens verloor te gou jou lisensies.
Re: Nuut.
Posted: Thu Mar 24, 2022 9:57 am
by moemin
Baie dankie!
Re: Nuut.
Posted: Thu Mar 24, 2022 12:10 pm
by PWV
Welkom, Moemin.
Terwyl jy nou hier baie aktief is, kan jy maar net sowel jou avatar opgradeer en aandui waar jy woon. Dalk is jy my buurman en ek weet dit nie eers nie!

Re: Nuut.
Posted: Fri Mar 25, 2022 7:52 am
by moemin
PWV wrote: Thu Mar 24, 2022 12:10 pm
Welkom, Moemin.
Terwyl jy nou hier baie aktief is, kan jy maar net sowel jou avatar opgradeer en aandui waar jy woon. Dalk is jy my buurman en ek weet dit nie eers nie!
Gedoen
Re: Nuut.
Posted: Mon Mar 28, 2022 11:37 am
by dawiec
welkom Moemin!
Re: Nuut.
Posted: Mon Mar 28, 2022 12:34 pm
by Jay Jay
Hi Marius,
Baie welkom.
het ook nou vir my n PCP gekoop - lekker speelding.
Groete
Re: Nuut.
Posted: Tue Mar 29, 2022 8:16 am
by moemin
Jay Jay wrote: Mon Mar 28, 2022 12:34 pm
Hi Marius,
Baie welkom.
het ook nou vir my n PCP gekoop - lekker speelding.
Groete
Verseker....Hou mens uit die bar uit