Page 1 of 1

Browning HP Extended Safety

Posted: Thu Apr 14, 2022 10:05 am
by obasch
Waar kan ek 'n extended safety vir 'n Browning HP laat installeer in Pretoria/Centurion/Johannesburg?
Iemand wat weet wat hy doen.

Re: Browning HP Extended Safety

Posted: Thu Apr 14, 2022 11:31 am
by Johan van Wyk
Oscar,

'n Vriend van my het sy HP vir Rescomp in Pretoria gevat en hulle het goeie werk gedoen.

Re: Browning HP Extended Safety

Posted: Thu Apr 14, 2022 1:09 pm
by Toxxyc
Rescomp is van die beste as dit kom by die werk aan handwapens. As Taz daar nie kan help nie kan jy gesels met die manne by MRST.

Re: Browning HP Extended Safety

Posted: Sat Apr 16, 2022 3:37 am
by edwill
I've only seen a few. Pretty sure all of them at Dave Sheer, ask the gunsmith himself.

Sent from my SM-G990E using Tapatalk


Re: Browning HP Extended Safety

Posted: Tue Apr 19, 2022 6:18 am
by Frederik
Nog 'n vote vir MRST hier in PTA Constancia park.