Page 1 of 1

My eerste visier maak poging

Posted: Mon Apr 18, 2022 7:15 pm
by Diesel Dog
Het nou so lekker gestap jag wil nou kyk of ek n bok met oop visier kan skiet.

DDImageImageImage

Sent from my SM-G980F using Tapatalk


Re: My eerste visier maak poging

Posted: Mon Apr 18, 2022 7:20 pm
by DWB
Dit lyk windgat!!!! Welgedaan!!!

Re: My eerste visier maak poging

Posted: Mon Apr 25, 2022 6:58 pm
by LouisR
Baie netjies, geniet hom.

Re: My eerste visier maak poging

Posted: Tue Apr 26, 2022 7:15 am
by Apie
En?

Werk hy?


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: My eerste visier maak poging

Posted: Tue Apr 26, 2022 1:22 pm
by Diesel Dog
[quote=Apie post_id=866048 time=1650950155 user_id=8683]
En?

Werk hy?


Sent from my iPhone using Tapatalk
[/quote]

Die werklikheid het my ingehaal dit is nou plant tyd en dit het nog nie gereen nie so ons begin nou maar in die droe grond krap.

DD