Skewe rail?
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Skewe rail?
Ons gesin begin nou so bietjie luggeweer skiet. Ek het 'n Hatsan AT44-10 wat ek laat de-tune het en 'n Walther loop laat opsit het. Die geweertjie skiet heel dag lank een gat op 30m.
Probleem is ek moet nou teikens van 8m to 45m kan skiet en hier het ek nou 'n probleem opgetel. Afgesien van die normale bullet flight path op en af, skiet die geweertjie ook so:
10m - 1cm regs
15m - 6mm regs
20m - naby genoeg aan zero
25m - zero
30m - naby genoeg aan zero
35m - 7mm links
40m - 1cm links
Ek het ander ringe gaan koop (warne) en dit maak nog dieselfde. Al gevolgtrekking wat ek nou kan maak is dat die dovetail rail skeef is. Dit is 'n integrated rail so kan nie verstel word nie. Ek weet nie van dovetail mounts met windage adjustments nie. Hoe nou gemaak? Iemand al so probleem gehad en hoe het julle dit reg gestel?
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Probleem is ek moet nou teikens van 8m to 45m kan skiet en hier het ek nou 'n probleem opgetel. Afgesien van die normale bullet flight path op en af, skiet die geweertjie ook so:
10m - 1cm regs
15m - 6mm regs
20m - naby genoeg aan zero
25m - zero
30m - naby genoeg aan zero
35m - 7mm links
40m - 1cm links
Ek het ander ringe gaan koop (warne) en dit maak nog dieselfde. Al gevolgtrekking wat ek nou kan maak is dat die dovetail rail skeef is. Dit is 'n integrated rail so kan nie verstel word nie. Ek weet nie van dovetail mounts met windage adjustments nie. Hoe nou gemaak? Iemand al so probleem gehad en hoe het julle dit reg gestel?
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Last edited by Hein22 on Sat May 07, 2022 6:01 pm, edited 1 time in total.
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Skewe rail?
Hierie gaan 'n paar rand kos, maar jy kan altyd vir jou 'n rail laat maak en dan van trueworx se ringe koop.
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Skewe rail?
Dit klink duur ja... daai roete gaan nie die moeite werd wees nie.
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Skewe rail?
Hein watse scope gebruik jy en verstel jy die paralaks vir elke afstand?
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Skewe rail?
Dit is 'n hawke vantage 4-16x44 met paralaks gestel op 25m. Ek stel nie paralaks nie wat die reels van die sport laat dit nie toe nie.
Voor dit het ek met vaste 6x vergroting, geen paralaks geskiet en het dieselfde gedoen. Ek het gedink dit was die ringe en het terselfde tyd ringe en scope verander maar doen steeds dieselfde...
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Voor dit het ek met vaste 6x vergroting, geen paralaks geskiet en het dieselfde gedoen. Ek het gedink dit was die ringe en het terselfde tyd ringe en scope verander maar doen steeds dieselfde...
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Skewe rail?
Ok ja ek doen ook hft. Het ook al hawkes gebruik. Gaan stel bietjie jou paralaks dat dit paralaks vry is op elke afstand en kyk of hy nog so skiet...
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1616
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Skewe rail?
Is jou teleskoop nie dalk effens gekantel ten opsigte van die loop nie nie? Ek sou "taal target test" op 30m skiet en kyk of jou elevasie perfek op en af skuif.
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Skewe rail?
Ek het hom met 'n loodlyn en waterpas gemount. Ook, dit behoort mos nie POI te skuif as jy heeltyd crosshairs skiet nie, net as jy dail, as ek jou reg verstaan. Die enigste veranderlike was die afstand van die teiken. Geen paralaks, dailing of holdover was gebruik nie. Ek wou juis die bullet drop oor verskillende afstande bepaal...
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1616
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Skewe rail?
Die oppervlak op die geweer waar jy die waterpas teen gesit het, is heel moontlik effe skeef tov die loop.Hein22 wrote: Mon May 09, 2022 10:47 am Ek het hom met 'n loodlyn en waterpas gemount. Ook, dit behoort mos nie POI te skuif as jy heeltyd crosshairs skiet nie, net as jy dail, as ek jou reg verstaan. Die enigste veranderlike was die afstand van die teiken. Geen paralaks, dailing of holdover was gebruik nie. Ek wou juis die bullet drop oor verskillende afstande bepaal...
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
As jy dial of holdover, sal kanteling jou 'n horisontale verskuiwing gee. Geweer se loop en vertikal as van teleskoop lyn nie perfek op nie as teleskoop gekantel is nie. Slegs op zero afstand is kruishaar en trajek oor mekaar.
As jy op elke afstand met kruis mik, behoort jy regs en laag te skiet tot by zero, dan links en laag verder as zero. As jy loop kantel tov teleskoop, is impak korter as zero aan die kant waarheen jy kantel, en verby zero teenoorgestelde. Kyk na die prentjie in die link. https://www.accurateshooter.com/optics/ ... -of-impact.
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Skewe rail?
Ek sal bietjie gaan kyk hierna...Gian_dP wrote:
Die oppervlak op die geweer waar jy die waterpas teen gesit het, is heel moontlik effe skeef tov die loop.
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Skewe rail?
Luan, lyk my jy was reg. Ek sou dit in my lewe nooi geraai het nie. Ek het nou net so vinnig getoets, met paralaks op 30yards skiet hy soos bo beskryf. Met paralaks gestel volgens afstand skiet hy reg. Nou verduidelik vir my hoe werk dit...LUAN wrote:Ok ja ek doen ook hft. Het ook al hawkes gebruik. Gaan stel bietjie jou paralaks dat dit paralaks vry is op elke afstand en kyk of hy nog so skiet...
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Skewe rail?
Dis paralaks fout en hoe verder jy van jou zero afstand is hoe erger word dit. Ek het 2xhawke airmax scopes. Die 7x vegroting een skiet sommer n duim links op 45m eendag van die bench af sien ek. My 9x vegroting een is ek ok op die verder afstande maar hier op 10-15m skiet jy maklik buite n 15mm killzone as jy nie jou kop posisie heeltemal reg het agter hom. Dis asof die paralaks fout ook erger is met die hawke as met my sightron 10x bv. Hawke se kruishaar is ook baie dun dis maar moeilik om te sien waar jy mik met die groot blurr op die kort afstande. Dis baie keer die naby skote wat jy mis in die Hft game. Jy sal beter word soos jy jou setup leer ken en weet waar jy foute maak.Hein22 wrote:Luan, lyk my jy was reg. Ek sou dit in my lewe nooi geraai het nie. Ek het nou net so vinnig getoets, met paralaks op 30yards skiet hy soos bo beskryf. Met paralaks gestel volgens afstand skiet hy reg. Nou verduidelik vir my hoe werk dit...LUAN wrote:Ok ja ek doen ook hft. Het ook al hawkes gebruik. Gaan stel bietjie jou paralaks dat dit paralaks vry is op elke afstand en kyk of hy nog so skiet...
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Skewe rail?
Wel ek is baie verbaas. Ek skiet baie gong skiete en doen nie te sleg daarmee nie. Daar is nie tyd vir paralaks stel nie so jy kry maar so middel weg en met dit kan ek van 200m tot 400m gonge skiet, no problem. Maar blykbaar nie hier nie.
Daar het ek vandag iets geleer. Dankie
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Daar het ek vandag iets geleer. Dankie
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Skewe rail?
Gaan kyk maar op 10m hoeveel die kruishaar op en af, links en regs beweeg as jy jou kop rond beweeg en die paralaks is op 25m gestel
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Skewe rail?
Ja dit is baie interessant. Ek is ook verbaas dat mens so konstant, skoot vir skoot dieselfde fout kan maak, soveel so dat ek gedink het die rail is skeef.
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
