Page 1 of 1

Hoe sou jou setup lyk?

Posted: Mon May 09, 2022 8:23 am
by Hein22
Ek het nou onlangs weer 'n kinderlike liefde vir windbukse ontwikkel. Ek het oor die jare nie trent gehou met al die verwikkelinge, make, en modelle wat vandag beskikbaar is nie. Die laaste paar weke het ek baie opgelees en baie geleer. Ek wil by julle hoor wat ook 'n passie vir windbukse het hoe julle setup in die volgende kategoriee sou lyk:

1.1 Goedkoop entry level pcp
1.2 Goedkoop Springer
1.3 Geen budget PCP
1.4 Geen budget Springer

Watter make en modelle sou julle koop? Julle kan ook sê watse modifikasies julle sou aanbring bv om 'n regulator in 'n Goedkoop PCP aan te bring.

Sent from my SM-A515F using Tapatalk



Re: Hoe sou jou setup lyk?

Posted: Mon May 09, 2022 9:20 am
by Capt. Yoda
1.1 Goedkoop entry level pcp - CZ 200
1.2 Goedkoop Springer - Weihrauch HW 50
1.3 Geen budget PCP - Daystate Red Wolf
1.4 Geen budget Springer -Air Arms Pro Sport

Re: Hoe sou jou setup lyk?

Posted: Mon May 09, 2022 9:42 am
by LUAN
1.1 Pallas force mega minder as R7k en mulitshot met goeie shotcount en akuraatheid
1.2 Weet nie of n hw50 as goedkoop (R7500) gesien kan word maar die goedkoper goed is grof en rof.
1.3 Seker maar n Fx impact mk3 of daai daystate wat kaptein daar noem
1.4 Ek dink my Tx200 bly maar die beste springer alhoewel daai Prosport ook baie mooi is.

Re: Hoe sou jou setup lyk?

Posted: Mon May 09, 2022 8:09 pm
by Klein Chris
1.1 Goedkoop PCP - P12 of QB 79 verander na hoë druk
1.2 Goedkoop springer - Gamo CFR met gas piston
1.3 Geen Budget PCP - Brocock Compatto of Daystate Pulsar
1.4 Geen Budget Springer - HW97K

Re: Hoe sou jou setup lyk?

Posted: Tue May 10, 2022 7:06 am
by Frikkie Coetzee
Ek stem saam met Klein Chris se vooorstel vir 1.2. Maar 1.1 sal ek se kyk na Gamo se Coyote ook.

Ek kan nie saampraat oor high end nie.

Re: Hoe sou jou setup lyk?

Posted: Tue May 10, 2022 9:30 am
by Hein22
Ek dink myne sou soos volg lyk:

1.1 Goedkoop PCP - Hatsan At 44-10 of BSA Baccaneer
1.2 Goedkoop springer - Walther LGV Challenger
1.3 Geen Budget PCP - Ek het my antwoord aangepas na die Daystate Red wolf - Goeie Keuse Capt!
1.4 Geen Budget Springer - Air Arms TX200

Re: Hoe sou jou setup lyk?

Posted: Tue May 10, 2022 9:52 am
by Capt. Yoda
Ek het eintlik heel van daai LGV Challenger vergeet

Re: Hoe sou jou setup lyk?

Posted: Tue May 10, 2022 10:52 am
by Frikkie Coetzee
Die Gamo Coyote en die BSA Buccaneer is dieselde windbuks. Net branding wat verskil