Page 1 of 1

XSSSA Competition - 4 June 2022

Posted: Mon May 09, 2022 11:06 am
by Arnold
Daar is weer 4 Junie 'n XSSSA skiet buite Prins Alfred Hamlet in die Wes Kaap en ek nooi julle graag uit om te kom deelneem.

Wil jy bietjie kom saam skiet? Ons teikens is vanaf 500m tot net anderkant 1200m, perfek vir daai 6.5mm wat in die kluis staan maar senterslag gewere tot en met .338 cal is welkom (daar is wel 'n energie beperking van 5500 ft.lbs).
Kry jou skietmaat en skryf in. Ons help graag en deel kennis vrylik so moenie geïntimideerd voel nie en kom geniet die dag saam met ons 🎯

Click the link for all the match detail:
https://mailchi.mp/82202b5d247a/xsssa-match-4-june

Subscribe to our mailing list:
http://eepurl.com/gICaFL

Join our telegram group for updates:
https://t.me/+irRGy36ZuXQ0MGE0

Currently, we accommodate up to 108 shooters and there are still places for 11 x 2 man teams. Make sure to contact me if you need more info and I will assist where I can. On the day you will also be grouped with shooters that have shot the format before so you will not be lost but rather helped to make this an enjoyable day.

For other information on the shooting format, past and future events you are welcome to visit www.xsssa.co.za or just enquire on this thread.

Image
Image
Image
Image

Re: XSSSA Competition - 4 June 2022

Posted: Wed May 11, 2022 5:03 pm
by tau
Het jy nie 'n partner vir Jason nie?

Re: XSSSA Competition - 4 June 2022

Posted: Wed May 11, 2022 8:00 pm
by Arnold
tau wrote:Het jy nie 'n partner vir Jason nie?
Ons kan sekerlik uitvind ;)

Sent from my SM-G955F using Tapatalk


Re: XSSSA Competition - 4 June 2022

Posted: Thu May 12, 2022 8:24 am
by Capt. Yoda
tau wrote: Wed May 11, 2022 5:03 pm Het jy nie 'n partner vir Jason nie?
Ou Rocket hardloop dam maar vinnig uit n partner uit

Re: XSSSA Competition - 4 June 2022

Posted: Thu May 12, 2022 9:29 am
by tau
Capt. Oblivious wrote: Thu May 12, 2022 8:24 am
tau wrote: Wed May 11, 2022 5:03 pm Het jy nie 'n partner vir Jason nie?
Ou Rocket hardloop dam maar vinnig uit n partner uit
Vlieg nou af en kom wys ons Capies hoe mens eintlik skiet.

Re: XSSSA Competition - 4 June 2022

Posted: Thu May 12, 2022 12:26 pm
by joe rocket
Nee los hom eerder daar ek is n gesiene man in die Kaap.

Re: XSSSA Competition - 4 June 2022

Posted: Thu May 12, 2022 2:00 pm
by ruaanb
joe rocket wrote:Nee los hom eerder daar ek is n gesiene man in die Kaap.
PrinsvanniePaarl

Re: XSSSA Competition - 4 June 2022

Posted: Thu May 12, 2022 6:54 pm
by Andre308
joe rocket wrote: Thu May 12, 2022 12:26 pm Nee los hom eerder daar ek is n gesiene man in die Kaap.
Ons gesiene jou teveel sonder jou hemp aan.

Uncle Heinz het my gesmeek gister om te help soek vir jou vir n partner, maar ek ken nie mense wat ek aan so ervaring wil bloot stel nie >:D >:D >:D

Re: XSSSA Competition - 4 June 2022

Posted: Fri May 13, 2022 7:08 am
by joe rocket
Hoor hier julle rampokkers julle neuk nou lekker Arnold se draad op. Ek kan my hemp uitrek want ek kan my linker en regter borspiere op eye of te tiger op en af laat beweeg ek het n 6 pack julle het papsakke.

Re: XSSSA Competition - 4 June 2022

Posted: Fri May 13, 2022 7:39 am
by Arnold
Julle kan maar gesels, solank julle net weer n slag inskryf en kom saam skiet :)

Sent from my SM-G955F using Tapatalk


Re: XSSSA Competition - 4 June 2022

Posted: Fri May 13, 2022 9:19 am
by Capt. Yoda
joe rocket wrote: Fri May 13, 2022 7:08 am Hoor hier julle rampokkers julle neuk nou lekker Arnold se draad op. Ek kan my hemp uitrek want ek kan my linker en regter borspiere op eye of te tiger op en af laat beweeg ek het n 6 pack julle het papsakke.
Julle oumense moet julle nie oorys nie

Re: XSSSA Competition - 4 June 2022

Posted: Fri May 13, 2022 12:03 pm
by PWV
joe rocket wrote: Fri May 13, 2022 7:08 am Hoor hier julle rampokkers julle neuk nou lekker Arnold se draad op. Ek kan my hemp uitrek want ek kan my linker en regter borspiere op eye of te tiger op en af laat beweeg ek het n 6 pack julle het papsakke.
En die Hoofseun hou hom blind!

Re: XSSSA Competition - 4 June 2022

Posted: Fri May 13, 2022 2:49 pm
by ruaanb
Bemarking oom

Re: XSSSA Competition - 4 June 2022

Posted: Mon Jun 06, 2022 8:15 am
by tau
Wat 'n pragtige dag was dit nie!!!!

Soos altyd 'n plesier om XSSSA te skiet. Was bevooreg om langs man te skiet wat vol geskiet het vir die dag en Kallie se 3 af vir dag te ervaar.

Dankie Arnold en Oom Christo.