Baber van 19,22kg met loodkop

Any freshwater fishing stories here/ Enige varswater hengel stories hier.
Post Reply
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1887
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Baber van 19,22kg met loodkop

Post by jaracal »

Ek het gister vinnig 'n lyntjie gaan natmaak in die Oranje (Gariep) rivier. Was baie gelukkig met die baber. Die G Loomis stokkie en Shimano katrolletjie het hulle kant mooi gebring.
http://www.youtube.com/watch?v=VfxzV9Lg ... e=youtu.be

Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Baber van 19,22kg met loodkop

Post by Dawid »

Pragtige baber baie geluk Heinrich.... ;D ;D Arme ou stokkie en katrolletjie amper tot die uiterste beproef ;D

Die rivier lyk pragtig.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
Biltong
Hero Member
Hero Member
Posts: 582
Joined: Thu Jun 09, 2011 3:00 pm

Re: Baber van 19,22kg met loodkop

Post by Biltong »

Geluk Heinrich,

Dit wil gedoen wees!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Baber van 19,22kg met loodkop

Post by BLOK »

Bitter mooi kalwerkoppie daar, hy het daai boot darem lekker rond gevat voor hy gelaai is. Ek het al van hulle naby Blouwputs gaan aankeer en hulle laat n man lekker hard werk. Mooi gedoen.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Baber van 19,22kg met loodkop

Post by Frikkiedbr »

Sjoe maar jy het lekker daar geskrik Heinrich :o)
Baie geluk, daar is niks so lekker om babers so te vang nie.

Groete
Frikkie
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6972
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Baber van 19,22kg met loodkop

Post by DWB »

Oom Heinrich!

Baie mooi!

Maar dis hoekom daar roepstokke en 130lb braid bestaan :D
Last edited by DWB on Mon Jan 30, 2012 4:47 pm, edited 1 time in total.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5132
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Baber van 19,22kg met loodkop

Post by Pvdw »

Hein hoe groen maak jy my nou :o :o

Ek het darn 'n gele in die Vaal opgetel Saterdag by Taffie se kursus, dis darm so 'n troos teen daai een van jou ;D ;D.

Dankie vir die video, lekker om te sien.

Peet
Work to live, don"t live to work
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: Baber van 19,22kg met loodkop

Post by Ian »

Beste Heinrich

Welgedaan, daardie braid sing darem lekker op 'n stadium. Waarvoor is die sonpaneel as ek mag vra? Die babers is ook dik daar by ons op Kommandonek en jy is enige tyd welkom om 'n draai te maak as daar in die omgewing is.

Groete Ian
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Baber van 19,22kg met loodkop

Post by Frederik »

Eendag as ek groot is dit is 'n groot vis.  ;D
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: Baber van 19,22kg met loodkop

Post by douw »

Baie goed gedoen.

Groetnis
Douw
LIFE IS TRUELY GENEROUS TO THOSE WHO PURSUE THEIR DESTINY
Arnold van Wyk
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 445
Joined: Tue Mar 09, 2010 9:32 am

Re: Baber van 19,22kg met loodkop

Post by Arnold van Wyk »

Heinrich, jy is darem n man van min woorde, as jy so mooi vis aanhet, my vrou, wou weet wat ek kyk toe sy al die kreun en steun hoor.
Voorheen as Bywoner, 308 Sako
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Baber van 19,22kg met loodkop

Post by Gerhard »

Netjies Heinrich!!!!

Die meermin laat jou lekke steun  ;D
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1887
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Baber van 19,22kg met loodkop

Post by jaracal »

Dankie ouens altyd 'n voorreg om sulke visse te vang.
Ian, die sonpaneel is om die battery te laai vir die elektriese motortjie.
Peet, ek het nog so 'n groenmakertjie vir jou. Sal dit later opplaas.
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
Post Reply