Page 1 of 1

Extended Chokes

Posted: Sat May 28, 2022 6:29 pm
by Creedmoor
Naand Manne,

Ek het n CZ Canvas Back over/Under 12Ga. Ek soek graag vir hom extended chokes maar weet nie waar om te kry nie. Die algemene geweerhandelaars hou nie aan nie.

Groete
Shaun 0825653303

Re: Extended Chokes

Posted: Tue May 31, 2022 9:25 am
by Forester
Ek het al chokes ingevoer vanaf Brownells, dit mag dalk jou beste opsie wees.