Page 1 of 1

Kia Rio (hatch) of Hyundai i20 gesoek (+-2016/2017)

Posted: Thu Jun 02, 2022 2:42 pm
by mustangsa
Goeie dag mense

Ons is opsoek na 'n Kia Rio (hatch) of Hyundai i20 vir my ma.

1. Verkieslik outomaties
2. Met vol diensrekord
3. Roesvry
4. Op die internet sien ek die 1.2/1.4 Kia Rio's vanaf +-2017 val in ons prysklas, asook die Hyundai i20s vanaf 2016.
5. Verkieslik Pretoria/Gauteng area waar die voertuig besigtig kan word.
6. Dis 'n kontantkoop;
7. Ek dag ek raadpleeg hier, dalk is daar iemand wat so vertuig wil verkoop, of iemand ken wat sy/haar betroubare voertuig wil verkoop. Dis altyd beter as mens darem 'weet' wie die kar vantevore besit en opgepas het.

Baie dankie

Re: Kia Rio (hatch) of Hyundai i20 gesoek (+-2016/2017)

Posted: Tue Jun 21, 2022 12:49 pm
by Shanehorn
Wat is jou begrooting maat

Sent from my SM-G991B using Tapatalk