Page 1 of 1

Kameelperd velle

Posted: Wed Feb 01, 2012 11:49 am
by James Wright
Hi Manne,

weet julle van iemand wat dalk sou belangstel in kameelperd velle?

ons gaan moontlik 2 jag en wil graag die velle probeer verkoop.

Re: Kameelperd velle

Posted: Wed Feb 01, 2012 11:57 am
by Gerhard
James Wright wrote: Hi Manne,

weet julle van iemand wat dalk sou belangstel in kameelperd velle?

ons gaan moontlik 2 jag en wil graag die velle probeer verkoop.
Rou velle of  gelooide velle ?

Re: Kameelperd velle

Posted: Wed Feb 01, 2012 3:17 pm
by James Wright
Gerhard,

sal hulle graag rou verkoop.