Salami - gerook of net gekook?
Posted: Wed Jul 27, 2022 4:06 pm
Middag almal
Hoe maak julle salami, net gekook of gerook ook. Ek het die slaghuis gevra wat altyd my help met snaakse goed en hulle se hulle maak dit alby maniere, maar ek dink nie die persoon waarmee ek gepraat het was die regte persoon om te vra nie.
Ek wil graag hoor hoe julle maak of hoe julle slagters dit doen
Baie dankie
Chris