Page 1 of 1

Hoeveel skote vanaf nuut tot 1000m hits??

Posted: Thu Aug 04, 2022 11:48 am
by tau
Ek wonder nou maar net, wat dink julle hoeveel skote neem dit vanaf jy 'n nuwe geweer aanskaf tot jy daardie eerste 100m + gong tref?

Ek het nou 'n nuwe Howa 6.5 Creedmoor 26" gekoop.

Ek het ook nuwe brass, koeels (142gr SMK) en kruit (RL26) waarmee ek nog nooit gewerk het nie begin laai.

Ek het 12 x rondtes gelaai. Dit was opgedeel in 5 x 3 skoot ladings om iewers met spoed en TPL te kan begin vir QL.

Ek was bitter gelukkig en een van dei groep meet 7mm en ander een 18mm. Die roer is uitsluitlik vir gonge skiet en speel so die tipe groep is meer as genoeg vir my.

Ek herlaai toe sommer 50 rondtes met die lading en vat hom skietbaan toe.

skoot 13-16 was op jakkals kop gong op 281meter wat almal raak was. Toe skiet my Pa 4 skote met die roer.

Ek is toe reguit 710meter toe en na 3 mis skote ( nat gesaaide koring land as agtergrond help nie!!!) kon ek Strelok Pro true. En skiet toe 2 skote raak op 710meter.

Daarna skiet ek 3 skote in die senter op 600meter geskiet.

So op 28 skote kan ek dalk my 1040meter gong aanvat en hom tref :laugh: :laugh: :laugh: of doppe maak.

My vorige 6.5 Creed se loop het eers op 150 skote syb MOA begin skiet op 100m!!!!!!!!

Wat is julle skoot telling met vars geweer en komponente om op 1000meter hits te kry?

Re: Hoeveel skote vanaf nuut tot 1000m hits??

Posted: Thu Aug 04, 2022 12:40 pm
by Nico Harris
Ek my creed ook laasweek gekry. Hy het nou 50 skote deur die loop. Meeste op 100m net groepe geskiet. Swakste groep sover is .75moa. En swakste 3 skoot es sover is 21ft/s. Ek skiet 140gr eldm teen 2650 tot die loop settle. Gister bietjie op 600yds gaan skiet om te kyk wat maak hy. Aangeheg is fotos die groep en die geweer. Glo ek kan maar 1000m toe gaan…

Re: Hoeveel skote vanaf nuut tot 1000m hits??

Posted: Thu Aug 04, 2022 12:43 pm
by Capt. Yoda
Johna, as jy jou data reg het gaan jy heel moontlik van die get go af tot op 1000m kan skiet en as jou loop nie regtig vinniger word na se 120 of so skote nie kan jy dalk vir baie lank met daai lading op n 1000m skiet. Jou grootste faktor sou ek se gaan wees hoe gou jy n konstante/akurate lading kry want obviously as jy nie n ordentlike lading het nie kan jy nie jou ballistic app reg op stel nie.

Ek het met my laaste staalskiet roer 12 of 15 skote op 100m geskiet om net agter te kom wat hy van hou en van daar af bq met QL gewerk en n ladder geskiet op 600m en toe met TPL gespeel en het seker na so 30/40 skote n fireform lading gehad wat ek by ALRHA kon gebruik tot oop 1000m. EK kan nou nie onthou hoe goed of sleg ek gedoen het nie maar was darem seker nie te vrot nie, daai loop het wel op 100 en iets skote taamlik spoed op getel en ek moes weer so bq aan die lading werk om hom weer in die sweet spot te kry maar ek sou dit elk geval gedoen het na ek al my doppe geff het.

Re: Hoeveel skote vanaf nuut tot 1000m hits??

Posted: Fri Aug 05, 2022 8:29 am
by tau
Nico Harris wrote: Thu Aug 04, 2022 12:40 pm Ek my creed ook laasweek gekry. Hy het nou 50 skote deur die loop. Meeste op 100m net groepe geskiet. Swakste groep sover is .75moa. En swakste 3 skoot es sover is 21ft/s. Ek skiet 140gr eldm teen 2650 tot die loop settle. Gister bietjie op 600yds gaan skiet om te kyk wat maak hy. Aangeheg is fotos die groep en die geweer. Glo ek kan maar 1000m toe gaan…
Lekker Nico!!!

Lyk my die 26" Howa's is lus vir skiet. My 3 skote op 600meter was almal op die 200mm senter gong gewees, net jammer ek het dit nie afgeneem nie, het eers Sondag middag gaan verf. toe sien ek die skote.

QL is 'n wonderlike tool, maar verseker is seker gewere net lus vir skiet.

Re: Hoeveel skote vanaf nuut tot 1000m hits??

Posted: Fri Aug 05, 2022 10:24 am
by Smitstertjies
Ek het my ladingontwikkeling proses wesenlik verander na ek met Warrior se EC Tuner brake begin skiet het op my kompetisie gewere. Nodes is nou iets van die verlede.Toe ek my nuwe 338AI loop opdraai, het ek 15 skoot spoedladder geskiet op 100m. Nie eers gekyk waar die koeels val op die teiken nie. Daar het ek gou agtergekom waar my hoogste veilige spoed was asook waar die ES laag is, en het ek weer 15 koele gelaai en die tuner gebruik om te tune na n .5moa groep toe. Ek het 200 vars doppe gehad wat ek moes fireform. En daar was n 1 myl kompetisie die week daarna. Laai toe 50 rondtes en besluit om sommer dit te gebruik in die kompetisie terwyl ek fireform. Met n bietjie luck het ek die kompetisie gewen.

So van nat nuwe loop na wen van kompetisie binne 30 skote. Die Warrior Tuner brake en goeie ballistic app is eintlik kroekens, so maklik het dit deesdae geword om n geweer aan die skiet te kry....,...

Re: Hoeveel skote vanaf nuut tot 1000m hits??

Posted: Fri Aug 05, 2022 10:51 am
by tau
Smitstertjies wrote: Fri Aug 05, 2022 10:24 am Ek het my ladingontwikkeling proses wesenlik verander na ek met Warrior se EC Tuner brake begin skiet het op my kompetisie gewere. Nodes is nou iets van die verlede.Toe ek my nuwe 338AI loop opdraai, het ek 15 skoot spoedladder geskiet op 100m. Nie eers gekyk waar die koeels val op die teiken nie. Daar het ek gou agtergekom waar my hoogste veilige spoed was asook waar die ES laag is, en het ek weer 15 koele gelaai en die tuner gebruik om te tune na n .5moa groep toe. Ek het 200 vars doppe gehad wat ek moes fireform. En daar was n 1 myl kompetisie die week daarna. Laai toe 50 rondtes en besluit om sommer dit te gebruik in die kompetisie terwyl ek fireform. Met n bietjie luck het ek die kompetisie gewen.

So van nat nuwe loop na wen van kompetisie binne 30 skote. Die Warrior Tuner brake en goeie ballistic app is eintlik kroekens, so maklik het dit deesdae geword om n geweer aan die skiet te kry....,...
Well done !!!!

Mens wen nie net 'n 1600meter kompetiesie nie!!!!

Hoe baie/min draai jy die tuner om groepe se groote te verander?

My 7mm RM het lading wat ES 8 is, maar groep is nie great nie.

Re: Hoeveel skote vanaf nuut tot 1000m hits??

Posted: Fri Aug 05, 2022 11:17 am
by Capt. Yoda
tau wrote: Fri Aug 05, 2022 10:51 am

Dit kan mos nie wees nie, wil jy nou vir my vertel die internet jok. Ek dog dan as mens n single digit ES het is dit net snyers op 1000m

Hoeveel skote vanaf nuut tot 1000m hits??

Posted: Sat Aug 06, 2022 8:48 am
by Smitstertjies
tau wrote:
Smitstertjies wrote: Fri Aug 05, 2022 10:24 am Ek het my ladingontwikkeling proses wesenlik verander na ek met Warrior se EC Tuner brake begin skiet het op my kompetisie gewere. Nodes is nou iets van die verlede.Toe ek my nuwe 338AI loop opdraai, het ek 15 skoot spoedladder geskiet op 100m. Nie eers gekyk waar die koeels val op die teiken nie. Daar het ek gou agtergekom waar my hoogste veilige spoed was asook waar die ES laag is, en het ek weer 15 koele gelaai en die tuner gebruik om te tune na n .5moa groep toe. Ek het 200 vars doppe gehad wat ek moes fireform. En daar was n 1 myl kompetisie die week daarna. Laai toe 50 rondtes en besluit om sommer dit te gebruik in die kompetisie terwyl ek fireform. Met n bietjie luck het ek die kompetisie gewen.

So van nat nuwe loop na wen van kompetisie binne 30 skote. Die Warrior Tuner brake en goeie ballistic app is eintlik kroekens, so maklik het dit deesdae geword om n geweer aan die skiet te kry....,...
Well done !!!!

Mens wen nie net 'n 1600meter kompetiesie nie!!!!

Hoe baie/min draai jy die tuner om groepe se groote te verander?

My 7mm RM het lading wat ES 8 is, maar groep is nie great nie.
Hier is die fotos. Ek het 5 groepe van drie skote elk geskiet en elke keer 3 settings aangestel, want my tyd was beperkImage
Image
Image
Image
Ek het later na die kompetisie 1x5 skoot groep geskiet net om seker te maak die setting was reg..hierdie groep was kwart moa
Image

Sent from my iPhone using Tapatalk Jy

Re: Hoeveel skote vanaf nuut tot 1000m hits??

Posted: Sat Aug 06, 2022 12:13 pm
by Arnold
Tau, ek het vandag gou gaan speel met seating diepte op n 300wm en my 3 skoot groepe het gewissel van 1.9MOA na 0.35 MOA.

So as jy n konstante lading het stel jou seating diepte om jou groep mooi te kry.

My proses is om eers n lading te kry, dan seating diepte en daarna sou ek met n tuner speel (wat van die begin af al op die weer was).

As ek die tuner ding reg verstaan is dit dieselfde effek as om die seating diepte te verstel ...

Sent from my SM-A528B using Tapatalk

Re: Hoeveel skote vanaf nuut tot 1000m hits??

Posted: Sat Aug 06, 2022 12:35 pm
by Klein Karoo
Arnold wrote: Sat Aug 06, 2022 12:13 pm Tau, ek het vandag gou gaan speel met seating diepte op n 300wm en my 3 skoot groepe het gewissel van 1.9MOA na 0.35 MOA.

So as jy n konstante lading het stel jou seating diepte om jou groep mooi te kry.

My proses is om eers n lading te kry, dan seating diepte en daarna sou ek met n tuner speel (wat van die begin af al op die weer was).

As ek die tuner ding reg verstaan is dit dieselfde effek as om die seating diepte te verstel ...

Sent from my SM-A528B using Tapatalk
Vir die fyn seating depth verstellings watter dies en meet instrument gebruik julle?

Re: Hoeveel skote vanaf nuut tot 1000m hits??

Posted: Sat Aug 06, 2022 3:15 pm
by Arnold
Forster of Redding se micrometer dies. Daar is Wilson en ander ook maar ek gebruik hierdie en is baie tevrede.

Vir die meet moet die ander manne maar praat want ek stel hom op die die en die verstelling wat die mooiste skiet gebruik ek

Re: Hoeveel skote vanaf nuut tot 1000m hits??

Posted: Sun Aug 07, 2022 10:42 am
by Swede
Hoeveel merkies op 'n slag met die Foster die?

Sent from my SM-N970F using Tapatalk

Re: Hoeveel skote vanaf nuut tot 1000m hits??

Posted: Sun Aug 07, 2022 7:27 pm
by Arnold
Swede wrote:Hoeveel merkies op 'n slag met die Foster die?

Sent from my SM-N970F using Tapatalk
1 thou merkies

Sent from my SM-A528B using Tapatalk

Re: Hoeveel skote vanaf nuut tot 1000m hits??

Posted: Mon Aug 08, 2022 2:47 pm
by tau
Arnold wrote: Sat Aug 06, 2022 12:13 pm Tau, ek het vandag gou gaan speel met seating diepte op n 300wm en my 3 skoot groepe het gewissel van 1.9MOA na 0.35 MOA.

So as jy n konstante lading het stel jou seating diepte om jou groep mooi te kry.

My proses is om eers n lading te kry, dan seating diepte en daarna sou ek met n tuner speel (wat van die begin af al op die weer was).

As ek die tuner ding reg verstaan is dit dieselfde effek as om die seating diepte te verstel ...

Sent from my SM-A528B using Tapatalk
Ek maak ook maar altyd so, maar die laaste paar jaar skiet ek tot ek sub MOA kry en konstant daar en dan is ek redelik klaar. :laugh: :laugh:

Wat my wel bekommer is die lading is alles sonder Tromprem geskiet omdat hy my Magnetospeed in 'n error in slaan. So nou hoop ek nie die gewig knak my hormanics nie.

Re: Hoeveel skote vanaf nuut tot 1000m hits??

Posted: Mon Aug 08, 2022 4:17 pm
by Arnold
Die tromprem behoort nie jou spoed te affekteer nie maar dalk jou groepering

Re: Hoeveel skote vanaf nuut tot 1000m hits??

Posted: Wed Aug 10, 2022 2:07 pm
by tau
Arnold wrote: Mon Aug 08, 2022 4:17 pm Die tromprem behoort nie jou spoed te affekteer nie maar dalk jou groepering
JA dit is wat my worry was dat die tromprem basis nou soos 'n tuner gaan werk en my groep uitsel,maar toe nie. Geweer skiet 2 duim laag en 0.5 regs. Zero scope of 100meter.

Settings gemaak en toe na 686meter waar ek groot kartoen geit het en Strekok kon trueen toe sommer sien my lading is maak mooi.

Lui toe die gonge vanaf 533-1040meter met redelike konstantheid.

Bêre die 7mm en toe ek die 6.5 Creedmoor net mooi neersit op die skiet mat toe begin die wind 16mph waai en gust.....toe maak ek doppe :laugh: :laugh: :laugh: :laugh: :laugh: :laugh:

So die oorsponklike antwoord op my vraag aan myself is, ek weet nie :laugh: :laugh:

Re: Hoeveel skote vanaf nuut tot 1000m hits??

Posted: Wed Aug 10, 2022 2:23 pm
by Arnold
tau wrote: Thu Aug 04, 2022 11:48 am Wat is julle skoot telling met vars geweer en komponente om op 1000meter hits te kry?
Ek het nou 50 skote geskiet op my 300WM. Ek sal egter weer my seating diepte bevestig op 'n later stadium.